top of page
Sport Pret Program
Die ontwikkeling van kinders se groot motoriese vaardighede is baie belangrik in die kleuter fase. Nebulae het ‘n intensiewe bewegings program ontwikkel om die kinders se motoriese vaardighede te ontwikkel.
Ons Sport Pret Program is aanvullend tot ons weeklikse groot motoriese program.
In ons Sport Pret Program fokus ons op spesifieke vaardigehede wat ontwikkel moet word vir rugby, krieket, netball, hokkie, tennis en gholf.
Ons Sport pret program word twee keer per week aangebied teen geen ekstra fooie vir ons Nebuae ouers nie.
bottom of page